Lei ander in geloof, groei en dissipelskap.
Volgelinge van die Weg is nie net ‘n Bybelstudie nie maar ‘n proses wat jy saam met ander gelowiges deurgaan en lewensveranderende geestelike vorming beleef! Dis ’n praktiese dissipelskapreis wat jou help om Jesus beter te ken en Hom daagliks te volg.
Hierdie is ‘n proses vir jou as jy wil deel raak van ‘n groep OF as jy graag toegerus wil word om ‘n groepleier te wees.
Onder op hierdie bladsy kan jy meer inligting kry oor die proses.
Om deel van hierdie transformasie te word kliek hier:
Groeplid
Groepleier
Bou 'n diep verhouding met Jesus en volg Hom persoonlik.
Laat jou denke, karakter en leefstyl transformeer deur die Woord en die Gees.
Neem verantwoordelikheid om ander te dien en nuwe dissipels te maak.
Bid & Berei Voor
Fasiliteer Gesprekke
Mentor Individue
Reël Bybelstudies
Gee Terugvoer
Begeleiding deur gebed, luister en voorbeeld wees.
Skep 'n veilige ruimte vir gesprek en deelname.
Ondersteun persoonlike geestelike groei.
Beplan en reël groepbyeenkomste.
Bid en vertrou op Sy leiding.
36-week Journey in kleingroepe.
Elke leier val onder 'n senior leier of pastoor.
3 Boekies: Verbind, Verander, Verplig.
Verpligtend voor materiaal ontvang kan word.
Gebed, terugvoer, Bybelstudie, afsluiting.
Na elke week/event deel jy kort terugvoer.
Ondersteuning en mentorskap vir leiers.
Refer a friend
Lead others in faith, growth, and discipleship.
Build a deep relationship with Jesus and follow Him personally.
Allow your thoughts, character, and lifestyle to be transformed by the Word and the Spirit.
Take responsibility to serve others and make new disciples.
Pray & Prepare
Facilitate Conversations
Mentor Individuals
Organise Bible Studies
Provide Feedback
Lead through prayer, listening, and being an example.
Create a safe space for conversation and participation.
Support personal spiritual growth.
Plan and arrange group gatherings.
Pray and trust in His guidance.
A 36-week journey in small groups.
Every leader is supported and guided by a senior pastor.
Three booklets: Connect, Change, Engagement.
Mandatory before material can be shared.
Prayer, feedback, Bible study, and closing.
Share short feedback after each week or event.
Ongoing support and mentorship for leaders.
Refer a friend